Fantasties! Stil, rustig en net 'n fantastiese plek om te ontsnap. Sal definitief aanbeveel.
- Travel Ground, September 2021

Runé

Puik kliëntediens, goeie ligging, waarde vir geld! Oulike plekkie, goeie ligging. Ons is hartlik verwelkom by Jakkalsdraai, puik kliëntediens en waarde vir geld!
- Travel Ground, Augustus 2021

Jacqueline

Giving new meaning to customer service. Friendly and very accommodating, excellent customer service and definitely going the extra mile to make sure their guests are receiving the best care away from home.
- Travel Ground, May 2019

Lindiwe

Puik verblyf en diens naby die NWU. Baie vriendelike ontvangs. Heerlike skoon en warm bed. Lieflike stort, netjiese en veilige omgewing.
- Travel Ground, July 2021

Agnes

Very neat, friendly owner and personal. Breakfast exceptionally good and value for money. Neat room, warm blanket saved us from a very cold weekend. Owner and personnel very friendly. Value for money. Lovely place and homely.
- Travel Ground, July 2021

Daniel

Ons het ons een aand verblyf in een van die Gastehuis se kamers baie geniet. Die huis se ou karakter is mooi vasgevang met komplimenterende dekor en gerieflike moderne aanpassings. Goeie privaatheid en veilige parkeerplek. Dit is naby verskeie lekker restaurante geleë. Ons het die opsionele warm ontbyt geniet, met alles beskikbaar wat mense voor kan vra saam met die ontbyt.
- Travel Ground, June 2021

Megan

It was very cozy. I wouldn't mind going there always.
- Travel Ground, March 2021

Cynthia

Baie netjies, skoon en uitstekende diens. Baie goeie plek om te bly.
- Travel Ground, April 2021

Hannelie

We urgently needed a place to stay and Jakkalsdraai didn’t hesitate to provide a room. Not even a room, the Cottage! I highly recommend using their accommodation.
- Google Reviews, Feb 2021

Maretha